Erkenning


Samestelling van webblad
Die webblad is deur Pieter Hendrik Johannes Krynauw (geb 1945) en Herman Hubert Krynauw (geb 1955) saamgestel.
- Die doel van hierdie webblad is om inligting wat deur verskillende familielede in die verlede versamel is, vry te stel vir opdatering en kommentaar.
- Die samestellers van hierdie webwerf is nie deskundiges op die gebied van genealogie nie. Beskikbare en mees waarskynlike inligting word verskaf, volgens ons oordeel. Ons aanvaar nie aanspreeklikheid vir die korrektheid van inligting nie.
- Ons stel graag foute reg en verwelkom voorstelle. Indien enige persoon beswaar het teen die bekendmaking van sy of haar inligting, sal dit op versoek, verwyder word.
- Erkenning word aan die volgende bronne gegee:
Erkenning- Krynauw navorsing
Verwysings
1.”Die Krynauw- familie ” deur David W Krynauw (1908-96),gepubliseer Des 1987 (David W 1908)
2. Genealogie van die Krynauw-familie deur Danie Krynauw,1986 (Daniel 1921)
3. Uittreksels uit die Kerkregisters van Grabow deur Pieter Krynauw (1936-2005) in 1994 ( Pieter 1936)
4. Inligting verskaf deur Landeskirchliches Archiv Schwerin aan Pieter Hendrik Johannes Krynauw (Pieter HJ 1945)
5. “Die Krynauw Familie van Suid Afrika” deur Jos le Roux, November 2011 (Jos le Roux)
Daar word deur middel van bostaande nommers en naam-afkortings na hierdie bronne verwys.
Bronne
Bogemelde Krynauw navorsers kwoteer die volgende bronne:
1.Heese JA, Lombard RTJ : Suid-Afrikaanse Geslagsregisters : RGN Pretoria, 1992
2. Raper PE : Dictionary of Southern African place names : Lowry Publishers Johannesburg, 1987
3. Pretorius F : Kommandolewe tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 : Human & Rousseau, 1991
4. Grundlingh AM : Die Hensoppers en Joiners : HAUM, Kaapstad, 1979
5. Mededelings ontvang, navrae by verskeie persone in Suid Afrika en Duitsland
6.Gegewens in die S A Argief bekom
7. ‘n Hele aantal begraafplase wat in die Boland besoek is
8. Gegewens by die N G Kerk-argief bekom
9. Inligting by die Genealogie Instituut op Stellenbosch (GISA)
10. Inligting van die Landeskirchliches Archiv Schwerin
11. Bronne en hulpmiddels soos aangedui in afdeling 9 van Jos le Roux se familieregister
12. Robert A. Laing: South African Heraldic Writers of The 20Th Century: Enthusiastic Amateurs, S.A. Journal o f Cultural History 13(2). November 1999
13. Robert A. Laing: Our South African (Afrikaner) Heraldic Heritage – a Mythical Creation?. Historia, 49, 1, May 2004, pp 110-134
14. Gie Coat of Arms=https://www.gie.co.za/
15. Nationaal Archief, Nederland (https://www.nationaalarchief.nl)
16. Harry Booyens : Pierre de Cabrières and Pierre de Belle Etoile
17. War Museum, an agency of the Departments of Sport, Arts and Culture-https://wmbr.org.za/
18. https://www2.lib.uct.ac.za/mss/bccd/ British Concentration Camps of the South African War, 1900-1902.
19. https://www.nationalarchives.gov.uk/
20. https://en.wikipedia.org/wiki/Second_Boer_War_concentration_camps (Photograph)