Kerkregisters 1994

Saamgestel deur Pieter 1936-2005 in 1994 (3)

Uittreksels uit die registers van die Lutherse Evangeliese Kerk in Grabow, provinsie Schwerin, Mecklenburg, Duitsland, word hier gegee.  Slegs die inskrywings van die periode 1640 tot sowat 1743 was beskikbaar vir besigtiging, alhoewel die indeks van die registers ook die periode 1743 tot 1808 dek.

Lugfoto Grabow Kerk

Kerkregisters 2010

Inligting uit Kerkargief, Schwerin – in 2010 aangevra deur Pieter HJ 1945 (4)

“Tydens ‘n besoek aan Grabow, Mecklenburg in 2010 het ons die Stadsargief besoek (sien Nuus) en  inligting van die Kerkargief verkry”.
Hiermee die terugvoering van die Kerk:”