Opsomming aamgestel deur Pieter HJ Krynauw 1945 en Antoinette van Reenen, née Krynauw, van die “Krynauw Familie” deur DW Krynauw, geb 1908, asook ander bronne. Dit skets die de Villiers en Bantjes voorgeslagte tot by skakeling met die Beaufort Wes Krynauws, Sesde geslag. Pieter HJ geb 1861 (Sesde geslag) was getroud  met Anna Maria Retief de Villiers, 1863. Haar de Villiers en Bantjes afstamming verskyn hier.

Gebore, ~ Gedoop, x Getroud, † Oorlede

De Villiers

a. Pierre de Villiers 1657 1720

x Elizabeth Taillefer (1674 1735

Arriveer 6 Mei 1689 in die Kaap vanaf La Rochelle, Frankryk.

Saam met 2 broers Abraham en Jacob

7 kinders- Jean hieronder die 2 de kind

 

b2.  Jean de Villiers (Jan), ~28 Junie 1699 1744

x Hester Melius (29/1/1713 1747 ) x 7 Aug 1735

6 kinders- David die 4de kind

 

c4.   David de Villiers ~ 23 Mei 1740 1812

x Maria Magdalena du Toit x 16 Januarie 1743

12 kinders- Petrus Francois die 4de kind

 

d4.   Petrus Francois de Villiers ~13 Maart 1768 9/10/1837

x Maria Rousseau ( 29/12/1765 1814)

Petrus Francois de Villiers se oupa en ouma van moederskant was Pieter du Toit en Elizabeth Rousseau.

Petrus se vrou, Maria, se oupa en ouma was Pierre Rousseau en Maria Retief. Pierre Rousseau en Elizabeth Rousseau was broer en suster.

Pierre Rousseau, Elizabeth Rousseau en Aletta Rousseau was die kinders van die stamouers Pierre Rousseau en Anne Retief, die suster van Anna Susanna Retief se stamvader Francois Retief, x met Maria Muoy.

8 kinders – David Hendrik, die oudste

 

e1.   David Hendrik de Villiers ~ 21 Oktober 1787 1848

x Anna Susanna Retief ~ 27 Januarie 1788

Anna Susanna Retief se ouma was Anna Marais, die dogter van Daniël Marais x met Aletta Rousseau.

David en sy vrou het vanaf Durbanville verhuis en in Beaufort-Wes distrik gevestig.

11 kinders- Gideon Jacobus was die jongste kind

 

f1.Pieter Francois, 13 Februarie 1808

f2. David Daniël, 20 Augustus 1809

f3. Maria Elizabeth, 4 Augustus 1811 x Schabort. Het ‘n Durbanville gebly

f4. Anna Magdalena, 1 Augustus 1813.

f5. Pieter Gideon Retief, 19 Mei 1816.

f6. Anna Elizabeth, 3 Desember 1818.

f7. David Jacobus, 10 Desember 1820.

f8. Johanna Hermina, x Charles Pritchard.

f9. Daniël Gabriël, x Meintjes en na haar dood met ‘n nooi Meiring van Worcester.

f10. Francois Johannes.

f11. Gideon Jacobus,~ 7 September 1828

f11.    Gideon Jacobus de Villiers ~ 7 September 1828 1876

x Maria Christina Bantjes ( 6 Apr 1830, Caledon 31 Jan 1870, Beaufort Wes)

x 15 Jan 1857

Dogter van Johan Frederick Theobald Bantjes en Gezina Hendrina Dina Mostert.

Gideon Jacobus was die eienaar van die plase Harmutspoort en Drie Koppen, geleê op die Nuweveldberge in die distrik Beaufort-Wes.

Gideon en Maria is albei op Harmutspoort gegrawe in ‘n grafkelder wat met klippe gebou was.

Kinders:

g1. David Johannes Bantjes. In die Boland gewoon

g2. Jan Frederick Hendrik Mostert de Villiers x Annie Buys. Hulle het op die plaas Matjiesfontein, distrik Beaufort-Wes geboer. Na hulle dood het die seun, Pieter Buys de Villiers, die plaas gekry

Jan en Annie het 13 kinders gehad. Die jongste seun David was ‘n knap student (Stellenbosch en Oxford) en was in lewe Professor aan die Universiteit Pretoria.

g3. Jacobus Gideon Retief x met ‘n nooi Vivier. Hulle het op die plaas Modderdrift geboer en het ook ‘n paar huise op die dorp gehad wat hy verhuur het. Die plaas is verkoop toe hulle seun Wynand op die dorp gaan woon het.

g4. Gesiena Hendrika (Aunt Jessie) x met Edward Melville. Later by haar dogter, mev Budd, in Seepunt.

g5. Anna Maria Retief de Villiers 20 Oktober 1863 is op 24 Mei 1886 x met Pieter Hendrik Johannes Krynauw 26 Junie 1861.

g6. Die jongste suster was Maria Johanna, x met Stephanus Johannes Krynauw

Bantjes

a. Jan Geert Bantjes (Gerritse en Geertse) Die stamvader, * 24 Jan 1734 ✝ 1782, Paarl
Het 1755 vanaf Winschoten, Groningen, Holland aan boord Stadwijk na die Kaap gekom
x (a1)Hilletjie Agnita Jacobs ( 17 Maart 1760) x 5 Maart 1758
een seun gebore- Jan Gerritze Bantjes ~ 18 Maart 1759, Paarl. Hy was die oupa van Voortrekker skrywer Jan Gerritze * 1817 ✝ 1887
xx (a2) Engela Petronella Hartogh (✝ 7 Jul 1764) xx 26 Okt 1760
Twee seuns- Hendrik Gerrit ~ 1761 en Gerrit ~ 1763
xxx (a3) op 7 April 1765 Hendrina Cornelia Calitz.
Dogter van Matthias (of Mattheus) Calitz – oorspronklik waarskynlik Gallitz, in 1743 x Petronella van Eeden. Matthias Calitz het in 1734 vanaf Rheinsburg, Duitsland na die Kaap gekom. Hendrina se ouers was die stamouers van die Calitz-familie in Suid-Afrika.
Petronella se stamouers was Jan Janse van Eeden wat in 1662 vanaf Oldenburg na die Kaap gekom het. Sy vrou was Maria Russar van Blois, Frankryk x op 13 Julie 1688. Hulle seun Frederick *1694 x Hendrina Stevens, wat saam met haar ouers uit Nederland na die Kaap gekom het. Hulle dogter, Petronella was die vrou van Calitz en hulle dogter Hendrina Cornelia x Jan Geert Bantjes.
Vyf kinders is uit die Calitz huwelik gebore. Mattheijs was hul tweede kind

a3b2. Mattheijs Christiaan Bantjes, * 4 Feb 1768, ~ 1 Mei 1768 ✝ 1830
x 24 Junie 1792 Catharine Dorothea Droskie (~ 8 Maart 1761). Haar pa was Gottfried Droskie wat saam met sy ouers van Koningsbergen na die Kaap gekom het. Hy word verplaas na Batavia, maar keer in 1749 weer na die Kaap terug. Op 29 Mei 1757 x Aletta van Staden. Hulle dogter Catharina Dorothea x 1 Desember 1781 met Johan Frederich Hesse en na sy dood xx Matthys Christiaan Bantjes.
Kinders: 10. Johan (Jan) was hul 3 de kind

c3. Johan Frederick Theobald Bantjes (Jan), ~21 Februarie 1796
x Gezina Hendrina Dina Mostert *19 Nov 1795 ✝ 1822
Kinders: 10. Maria Christina was hul 9de kind

d9. Maria Christina Bantjes *6 Apr 1830 Caledon ✝ 31 Jan 1870, ✝ Beaufort Wes
x Gideon Jacobus de Villiers x 15 Jan 1857
Seun van David Hendrik de Villiers (~ 1787 ✝ 1848) en Anna Susanna Retief ~ 1788
Gideon Jacobus was die eienaar van die plase Harmutspoort en Drie Koppen, geleê op die Nuweveldberge in die distrik Beaufort-Wes.
Gideon en Maria is albei op Harmutspoort gegrawe in ‘n grafkelder wat met klippe gebou was.
Kinders: 6
e1. David Johannes Bantjes. In die Boland gewoon

e2. Jan Frederick Hendrik Mostert de Villiers x Annie Buys. Hulle het op die plaas Matjiesfontein, distrik Beaufort-Wes geboer. Na hulle dood het die seun, Pieter Buys de Villiers, die plaas gekry
Jan en Annie het 13 kinders gehad. Die jongste seun David was ‘n knap student (Stellenbosch en Oxford) en was in lewe Professor aan die Universiteit Pretoria.

e3. Jacobus Gideon Retief x met ‘n nooi Vivier. Hulle het op die plaas Modderdrift geboer en het ook ‘n paar huise op die dorp gehad wat hy verhuur het. Die plaas is verkoop toe hulle seun Wynand op die dorp gaan woon het.

e4. Gesiena Hendrika (Aunt Jessie) x met Edward Melville. Later by haar dogter, mev Budd, in Seepunt.

e5. Anna Maria Retief de Villiers * 20 Oktober 1863 is op 24 Mei 1886 x met Pieter Hendrik Johannes Krynauw *26 Junie 1861.

e6. Maria Johanna. x met Stephanus Johannes Krynauw