Fotos
Beaufort Wes Krynauws se Sesde en Sewende geslag-geb 1861-1908
Beaufort Wes Krynauws-familiebyeenkomste 1944-1948
Beaufort Wes Krynauws -Agste geslag
Krynauw Monumente en grafte
Bekendes van die Kaap: Anthony David 1816-95 en Helena Gie d 1887 was die ouers van twee dogters wat met “Sirs” getrou het. Helena was met Sir Charles Bell (Eerste Landmeter-Generaal) getroud.Susanna 1842-1890,was met Sir Richard Southey getroud.Hulle broer,Daniel d 1912 het vir Bell as L-G opgevolg.
Ook voorbeelde van monumente van Krynauw helde
Krynauw dokumente
Sommige van die Beaufort Wes Krynauws was lief om vir mekaar storietjies te stuur. Hier is voorbeelde uit die pen van die twee susters Inez,geb 1901 en Janet,geb 1904. Albei was in die onderwys.
Ander fotos
Verskeie ander fotos
Ons verwelkom verdere foto’s en dokumente