Saamgestel deur Pieter HJ Krynauw *1945 (Agste geslag Krynauw) x Jacqueline Krynauw, née Hayward. Jacqueline se vader was Petrus Arnoldus Lourens Hayward *1905 en haar moeder was Anna Elsabe Jacobsz ﹡ 1909

*Gebore, ~ Gedoop, x Getroud, † Dood

Hayward-familie

Geskiedenis

Die 1820-setlaars was Britse immigrante wat na die Oos-Kaap gebring is om die koloniale grens te versterk. Onder hulle was James Louis Charles Hayward, sy vrou Mary Ann, en hul jong seun, wat in Port Elizabeth aangekom het as deel van Menzies se groep. Hierdie setlaars het aan boord van die Weymouth gereis en in Mei 1820 van boord gegaan. Menzies se groep het, soos ander, grond in die Oos-Kaap ontvang, waar hulle ontbering in die gesig gestaar het, maar ‘n sleutelrol gespeel het in die ontwikkeling van die streek. James Hayward en sy familie het bygedra tot die vestiging van Britse wortels in Suid-Afrika en gehelp om die kulturele en landboukundige grondslag te vestig.

Stamboom

a. James Hayward – 1820 Setlaar, Kaap, Suid-Afrika
﹡ 22 April 1795 in Londen, Engeland ✝ 10 Augustus 1882, Uitenhage
Ouers: Joseph Hayward en Jane Broom
Opleiding as witsmid en later by die vloot aangesluit
x Mary Skinner (﹡ 2 September 1794 Hythe, Kent, Engeland. ✝ 5 Julie 1877 Groot Winterhoek)
x 4 Julie 1818 in Surrey, Engeland
Dogter van James Skinner en Sarah Shepherd
Aanvanklik in Salem gevestig en later in George Town en Winterhoek. Verskeie boerdery- en sakeondernemings. Nie almal suksesvol nie
9 kinders. Derde kind was John hieronder

b3. George Nathaniel John Hayward (John)
﹡ 25 Sep 1826, Alexandrië ~ 5 Apr. 1827 Uitenhage ✝ 21 Des 1890, Noorspoort (deur ‘n perd geskop)
x Dina Johanna Susara du Pisani (* 27 Sep 1822 George Town ✝ 21 Aug 1892 Noorspoort) x 1 Junie 1846, Beaufort-Wes
Dogter van Louis Almero du Pisani
Het van Winterhoek verhuis en die plaas Noorspoort in 1863 gekoop
Instrumenteel in die stigting van Steytlerville se dorp en kerk
Welgestelde boer – 5 plase en 11 erwe in sy landgoed
5 dogters en een seun, John hieronder

c6. John James Hayward
* 28 Jan 1859 Groot Winterhoek ✝ 14 Junie 1937, Aberdeen
x Jacoba Christina Bellingan (Kosie) (* 7 Maart 1865 ✝ 19 Aug 1928, Murraysburg) x 13 Feb 1882 Uitenhage
Dogter van Philip Solomon Bellingan (lid van die Kaapse parlement)
John was ‘n suksesvolle boer en sakeman
10 kinders, waarvan 8 die babajare oorleef het
d1. George Nathaniel Hayward﹡26 Julie 1886, Noorspoort, LP vir 20 jaar
d2. Philip Solomon Hayward﹡20 April 1890, Bloupoort, Senator vir 12 jaar
d3. Dinah Sarah Ann Hayward * 22 Aug 1891
d4. John Hayward﹡3 Januarie 1895. x Willa Reitz, Oorlogspoort, Boer
Hulle 3 kinders:
e1. Eitel Almero Hayward x Joan De Villiers
e2. Fritz Reitz Hayward x Margaret Adams
e3. George Nathaniel John Hayward. x Aletta Du Toit
d5. William Louis Hayward (Willie) ﹡29 Okt 1897x Vera Voschenk
d6. Jacoba Christina Hayward (Jackie) *26 Jan 1900 x Jamneck
d7. Anna Elizabeth Hayward *15 Des 1900 x Bloemkolk
d8. Petrus Arnoldus Lourens Hayward (Piet) (﹡18 April 1905, Oorlogspoort, Aberdeen ✝ 21 Maart 1986 Jeffreysbaai)
x Anna Elsabe Jacobsz (*18 Jan 1909 ✝ 15 Mei 1986) x Senekal 1929
Petrus is vernoem na ‘n broer van sy ma, Petrus Jacobus Bellingan, wat in die Anglo Boereoorlog naby Heidelberg doodgeskiet is.
Geboer Sarelsrivier, Murraysburg
Kinders: 6

e1. John Willem * 30.3.1930 ✝ 7.2.2014
x Carol Saunders (*20.12.1939) x 6.7.1963


f1. Janet Francis * 17.3.1965
f2. John Graeme * 8.2.1967

f3. Phillip Jan ﹡5.8.1970
e2. Willem Jacobsz * 9.5.1931 ✝ 25.9.2019
x Elizabeth Jacoba Heiberg (Bettie) (*27.3.1931 ✝ 13 Okt 1999) x 15.5.1954


f1. Anne Catharine * 4.5.1955, x Christiaan Burger Cilliers *17.10.1953

f2. Elsabe Jacqueline * 16.10.1956 x Kobus Huyser ﹡15.10.1958


F3. Arine Elizabeth * 21.05.1960 x Simon Bosch ﹡10.6.1956
e3. Philip Solomon* 29.11.1932 ✝ 19.11. 2016
x Anna Groenewald (* 25. 9.1932) x 6.10.1956


e1. Elmine*13.12.1957 x 17.10.1995 Johannes Boonzaaier ﹡23.10.1955


f2. Elsabe *5.12.1961 x 11.04.1992 Andre Beyers ﹡21.06.1964
e4. Peter Arnold Luke*16.8.1936, ✝ 20.5.1989
x Anna Fourie (*26.4.1936) x 3.1.1959
f1. Peter Arnold Lawrence﹡ 12.3.1962 x Carol Hickson
xx 10.3.1990 Maria (Marietjie) Beyers
g1. Peter Justin*29.12.1983
g2. Chelse,*21.2.1987
G3. Cindy *20.9.1990


f2. Michele Louise*5.11.1963, x (5.5.1984 Jack Ian Swanepoel *9.12.1961) xx Chris Kapp
f3. Coralie Ann ﹡14.4.1964, x 24.6.1989 Dwayne Lorentz *9.12.1961
e5. Anna Elsabe* 21.10.1939 x 28.12.1963
x Marthinus Hendrik Brand *5.1.1941 xx Johan Rheeder


f1. Anna Elsabe


f2. Martin


f3. Pierre ﹡28 Des 1973 x 19 Des 1998 x Wanda van Jaarsveld
e6. Jacqueline *12.6.1945
x Pieter Hendrik Johannes Krynauw (﹡24.4.1945) x 28.3.1970


f1. David Willem *30.7.1971


f2. Pieter Lourens *2.7.1975


f3. Jacques*23.5.1979

Jacobsz-familie

Geskiedenis

Jan Jacobsz (Jacobse ter Veere) is omstreeks 1710–1712 in Veere, Zeeland, Nederland, gebore en het in 1726 as ‘n VOC (Verenigde Oos-Indiese Kompanjie) seeman by Kaap die Goeie Hoop aangekom. Hy het vir n tyd as ‘n loods in Palembang, Indonesië, gedien en toe na die Kaap teruggekeer en is in 1746 met Anna Catharina Posthumus getroud. Hulle het vier kinders gehad, maar slegs Gerard Nicolaas Jacobsz (* 1751) het tot volwassenheid geleef en afstammelinge nagelaat.

Na Anna se dood het Jan op 10 Julie 1757 met Margaretha Alida van der Trans hertrou. Hulle het twee kinders gehad, insluitend Jan Jacobsz (* 1760), wat hom later in Graaff-Reinet gevestig het en deur twee huwelike afstammelinge verwek het. Hierdie twee seuns- Gerard Nicolaas en Jan (* 1760)- het die primêre voorouers van die Suid-Afrikaanse Jacobsz-familielyne geword.

Jan het in 1748 ‘n vryburger geword, grond verkry en rolle soos brandbestuurder en kanonnier van Fort Knokke beklee. Hy het ook slawe besit, wat sy sosio-ekonomiese status weerspieël. Hy is op 5 Mei 1786, op ongeveer 74-jarige ouderdom, in die Kaap oorlede. Jan Jacobsz word erken as die stamvader van die Jacobsz-familie in Suid-Afrika, met afstammelinge wat landwyd versprei is.

Stamboom

a. Jan Jacobse
x Anna Catharina Posthúmús (*voor 7 Nov 1728) x op 27 Feb 1746
xx Margaretha Alida van der Trans (*voor 13 Mei 1736 ✝ 28 Des 1791) xx op 10 Jul 1757
Vader van 6 kinders en die grootvader van 17 kleinkinders.
Jan 1760 was die 6de kind van Jan en Margaretha Alida van der Trans. 2de huwelik

b6. Jan Jacobs
~Stellenbosch 9.11.1760 † Graaff-Reinet 16 Junie 1822 x Emmerentia Stijn (Steyn) (~ 03 Apr 1763 ✝ voor 24 Feb 1799) x op 16 Jun 1782.
xx Lea J Boshoff (~ 24 Nov 1776 ✝ 27 Des 1844) xx op 13 Des 1801.
Twee eggenote en 11 kinders. Michiel hieronder was die 3de Kind, uit eerste huwelik (Steyn)

c3. Michiel Christiaan Jacobs
* 29 Okt 1786, Stellenbosch ✝ 1853
x Susara Maria (Susanna) Cronjé ( ~21Mrt 1790 ✝ 1834) x Mrt 1811.
xx Aletta Johanna Erasmus (*ongeveer 1790) xx na 1826.
Twee eggenote, 8 kinders Jan 1812 hieronder, was hul oudste kind-eerste huwelik (Cronje)

d1. Jan Jacobsz
*06 Jan 1812, ~ 11 Okt 1812 Graaff Reinet ✝ 20 Apr 1888, Gewelkrans, Senekal
x Anna Catharina Erasmus (*08 Maart 1817 ~ 3 Jul 1817 ✝ 03 Feb 1835) x 2 Feb 1834, Cradock
xx Johanna Susanna Magdalena van Niekerk (~21 Mar 1823 Swartland ✝ 28 Mar 1855, Gewelkrans) xx 4 Aug 1839 Potchefstroom, Andries H Potgieter laer
xxx Aletta Catharina Naude (*13 Aug 1830 ✝ 22 Nov 1910, Gewelkrans) xxx 13 Des 1855 by As rivier, Bethlehem
Drie gades. Daar is 16 kinders in sy Sterfkennisgewing aangeteken. Volgens oorlewering het hy 24 kinders gehad. Kinders wat voor hom gesterf het, is waarskynlik nie aangeteken nie. Willem 1862 hieronder was die 10de kind- 2de huwelik (Naude)

e10. Willem Hendrik Jacobsz
* 13 Okt 1862, Gewelkrans, Senekal ✝ 04 Mei 1916, Gewelkrans, Senekal
x Marianne Caroline Fielding Bramley (Anna) -*26 Jan 1862 ✝ 08 Mar 1891


xx Anna Elsabe Maree (*31 Aug 1875, Winburg ✝ 08 Jun 1937, Sarelsrivier, Murraysburg) xx op 6 Jun 1894. Dogter Louis Theodorus Hermanus Maree & Dina Maria Wessels
Kinders eerste huwelik (Bramley):
f1. Jan William Jacobsz (* 5 Januarie 1888 ✝ 16 Des 1950, Chipinga, Zimbabwe)
x Rachel Christina van Jaarsveld (*18 Jul 1897 ✝ 31 Aug 1938) x op 19 Junie 1919.
xx Gertruida Louisa du Preez

f2. Louise Constance (Jacobsz) van Reenen (* 15 Junie 1889 ✝ 23 Okt 1918) x Hugo Hendrik van Reenen (*14 Apr 1883 ✝ 14 Sep 1932) x op 24 Feb 1909.

Kinders tweede huwelik (Maree)
f3. Dina Maria Jacobsz ﹡22 Jun 1896 ✝ 13 Des 1900, Winburg konsentrasiekamp

f4. Aletta Catharina Wessels * 11 Jul 1898, Senekal ✝ 12 Jun 1926, Winburg, begrawe Fraaiuitzicht, Ventersburg
x Wessel Jacobus Wessels (* 25 Nov 1879 ✝ 30 Jul 1949)
Kinders: 2
g1. Mattheus Hendricus Wessels * 30 Okt 1920 x Marguerite Heloise Vercuil * 29 Mei 1922
Kinders: 3
h1. Marietta ﹡23.08.1949
h2. Wessel Jacobus ﹡30.10.1951 x Marianne Koelman
h3. Kepler Christoffel ﹡14.09.1957 x Sally May Denning
g2. Willem Hendrik Jacobsz Wessels ﹡1924 ✝ verdrink op 16 maande, Ventersburg

f5. Ceylonia Jacobsz *1901 ✝ 1901 Winburg konsentrasiekamp

f6. Louis Theodorus Hermanus Jacobsz *22.11.1903. Tweelingbroer van Willem Hendrik.
The Glen, Senekal x 1926 Susanna Susarah Scholtz

f7. Willem Hendrik Jacobsz ﹡22.11.1903. Tweelingbroer van Louis

f8. Lukas Cornelis Jacobsz * 24 Feb 1906 ✝ 24 Okt 1975, Chipinga, Zimbabwe
x Erina Magdalena Kruger
Kinders: 2
g1. Anna Elsabe x Chris Steyn
Kinders 4
h1. Marius
h2. Ettienne
h3. Erna
H4. Dawie
g2. Ceylonia x Francois Joubert
Kinders: 1
h1. Erina x De Waal Keet Nigrini

f9. Anna Elsabe Jacobsz ﹡18 Jan 1909 Senekal ✝ 15 Mei 1986, Paarl (Begrawe Jeffreysbaai)
x Petrus Arnoldus Lourens Hayward (*18 Apr 1905 ✝ 21 Mar 1986)
Kinders: 6
g1. John Willem * 30.3.1930 ✝ 7.2.2014
g2. Willem Jacobsz * 9.5.1931 ✝ 25 Sep 2019
g3. Philip Solomon * 29.11.1932 ✝ 19 Nov 2016
g4. Peter Arnold Luke * 16.8.1936, ✝ 20.5.1989
g5. Anna Elsabe Rheeder * 21.10.1939
g6. Jacqueline Krynauw*12.6.1945

f10. Mathys Johannes Petrus Jacobsz * 20 Jul 1912 ✝ 18 Nov 1983, Chivhu, Zimbabwe
x Mona Catherina Pearce