Kontak
Kontakbesonderhede
Whatsapp: +27 (0) 83 500 9375
Vra inligting
Stuur ‘n e-pos of gebruik Kontakvorm om ‘n Afstammelingeverslag (jy en jou afstammelinge) en/of ‘n Voorouerverslag (jou voorouers) van ons aan te vra. Jy kan dan die verslag opdateer en jou veranderinge aan ons stuur vir die opdatering van die Familieregister.
Spesifiseer asseblief jou volle naam, geboortedatum en naam van gade, indien van toepassing.
Stuur bydraes
Stuur asb Stories, Fotos en opdaterings per epos.
Kontakvorm
Inligting vir die Familieregister
Opdatering van die Familieregister kan aanlyn gedoen word. Stuur asb n vorm per gesin
Vrywaring
Die Administrateurs van hierdie webwerf neem redelike stappe om inligting vir korrektheid te evalueer. Ons verskaf inligting uit bronne soos gekwoteer maar het nie oorspronklike navorsing gedoen nie en aanvaar nie aanspreeklikheid vir die korrektheid van inligting nie.
Ons stel graag foute reg en verwelkom voorstelle. Indien iemand beswaar het teen die bekendmaking van sy of haar inligting, sal dit op versoek verwyder word.