Van der Spuy en Zondagh
Saamgestel deur: Pieter Krynauw, 1945, Hubert Krynauw, 1955 en Antoinette van Reenen (nèe Krynauw) 1946, kleinkinders van Herman Hubert van der Spuy (﹡1889) en Antoinette Aletta Zondagh (﹡1891).
Ons ma Antoinette van der Spuy (1920) was hul derde kind.
Die Van der Spuy- en Zondagh-geslagte in ons familielyn het van die Kaap via Stellenbosch, Swartland, Swellendam en Oudsthoorn na Uniondale/Langkloof beweeg. Ons oupa van der Spuy en ouma Zondagh is in 1912 op Uniondale getroud. Hiermee besonderhede van hierdie voorgeslagte:
*Gebore
~ Gedoop
x Getroud
† Oorlede
Van der Spuy
1. Melt van der Spuy (1688–1734)
Melt is die stamvader van die Suid Afrikaanse van der Spuy’s.
~4 April 1688, Rotterdam. Die 8ste van 12 kinders.
† 26 Oktober 1734, begrawe in die kelder van die Groote Kerk, op ouderdom 46 jaar
Ouers: Jacob van der Spuij en Crijntje van Leeuwen, Rotterdam, Holland
VOC Aankoms in die Kaap: 26 Mei 1708 met skip de Schellenberg
Beroep: Soldaat.
In 1713 na Holland en keer terug na die Kaap in 1713 met De Kiefhoeck as “adelborst”
Vryburger in 1715 en luitenant van Burgerkavellerie. Ondernemende sakeman- wyn verkope
x Maria van der Poel ( * 7 Februarie 1694 † 23 Augustus 1770) x 14 Junie 1716, Kaap. Dogter van Vryburger Pieter van der Poel (oorspronklik van Leiden in 1688) en Johanna Viant. Die van der Poels was welgesteld met n plaas aan die Liesbeeckrivier en 6 huise
8 kinders: 4 seuns, 4 dogters. Slegs 2 seuns, nl Marthinus en Petrus het manlike nasate gehad. Ons volg die Petrus-tak
Plase: Wagenmakersvallei, Stellenbosch, 1714-1734 en Tamboerskloof – verkoop 1719. Hou een van 4 dranklisensies in die Kaap-1722-1734
2. Petrus (Pieter) van der Spuy (1722-1809)
*23 November 1722, Kaap (~ 25 Des 1722)
† 4 Maart 1809, Stellenbosch op 87 jaar. Begrawe by die Moederkerk.
x Maria Elisabeth Adleda (*1748, Kaap – †1793) x 19 Januarie 1783 (Petrus is op 60 jarige ouderdom getroud), Maria was die dogter van Carel Adleda en Maria Scheepsdorp
Predikant- Petrus is op ouderdom van 9 jaar na Nederland gestuur vir onderwys en opleiding en eerste Afrikaner wat gekwalifiseer het vir predikant van Kaapse Kerk 1746-1752. Later Drakenstein 1753-1781. Hy het die feesrede gelewer by die eerste Eeufeesviering van die Kaap
4 kinders (1 seun- Petrus Melt)
Petrus se ouer broer, Jacobus, was die eienaar van Groot Constantia van 1758 tot 1778
3. Petrus Melt van der Spuy (1789- 1859)
~ 2 Augustus 1789, Stellenbosch
† 28 Augustus 1859, Swellendam
x Johanna Susanna Steyn (*2 Aug 1789 – †1860) Swellendam) x 3 Jan 1818. Haar vader was Jacobus Steyn van Grootvadersbos
12 kinders- 5 seuns. Herman Hubert was die 8 ste kind
4. Herman Hubert van der Spuy (1827-1904)
*20 Julie 1827, George. ~ 2 Sep 1827
x Johanna Wilhelmina Steyn (*1829 – † 24 Junie 1882, Robertson) x 28 Des 1846, Robertson)
xx Maria Catharina Fredrieka Greff (geb Muller﹡1833 † 1904) xx op 31 Mei 1886
Verhuis van Swellendam na Uniondale
8 kinders (6 seuns). Johannes Jacobus Steyn was die 3de oudste kind.
Grofsmid
5. Johannes Jacobus Steyn van der Spuy (1850-1914)
* 1 Februarie 1850, Swellendam ~ 24 Maart 1850
† 21 Januarie 1914, Uniondalex Catharina Elizabeth du Plessis (*1859 Uniondale – † 04 September, 1894 Uniondale) x 1880, Uniondale
xx Maria Magdalena Susanna (Miemie) Zondagh (*1969 † 12 Apr 1912)
6 kinders (3 seuns) Herman Hubert (oupa) was die 4de kind
Wamaker, smid, scriba, munisipale diens
6. Herman Hubert van der Spuy (1889-1972)
*1 Junie 1889, Uniondale
† 23 November 1972, Uniondale
x Antoinette Aletta Zondagh (* 10 September 1891 – † 17 March 1933) x 1912, Uniondale
Sakeman, gemeenskapsleier en politikus: Hubert van der Spuy Algemene Handelaar, Lid van Provinsiale Raad, Senator en boer- Die Tuin
Kinders van Herman Hubert & Antoinette (Zondagh) van der Spuy:
1. Johannes Jacobus Steyn van der Spuy:
* 31 Mei 1915, Uniondale
† 04 Junie 1997, Jeffreysbaai
x Magrieta Magdalena (Rita) Nel (*02 Jan1917, Makwassie – † 22 Junie 2001, Jeffreysbaai) x 24 Maart 1943
Kinders: Elizabeth Catharina (Ilse) (*26 Oktober 1945)
Herman Hubert (*28 November 1947)
2. George Zondagh van der Spuy:
*19 Mei 1918, Uniondale
† 15 Januarie 2008, Somerset Wes
x Hester Magdalena (Hettas) Ackerman
xx Susanna Magdalena (Maxie) Bezuidenhout *28 Okt 1926
Kinders 3: Herman Hubert (*28 Oktober 1946 – † 3 September 2010, Jeffreysbaai)
Katharina Frederika (Karen) (*8 November1950)
Daniël Petrus *30 Junie 1954 – †14 Mei 2019, Somerset Wes)
3. Antoinette van der Spuy:
*15 Julie 1920, Uniondale
† 23 Januarie 2007, Paarl
x David Willem Krynauw (*03 Februarie 1908, Beaufort Wes – † 15 Januarie 1996, Paarl) x op 4 Julie 1944, Uniondale
Kinders 4: Pieter Hendrik Johannes (*24 April 1945, Bloemfontein)
Antoinette Aletta Zondagh (*7 Augustus1946, Rondebosch)
Annemarie (*25 September 1948, Kenilworth – † 13 November 1953, Theunissen)
Herman Hubert (*20 April 1955, Theunissen)
4. Catharina Elizabeth (Elise) van der Spuy:
*18 Maart 1922, Uniondale
† 25 Januarie 2006, Pretoria
x Pieter Johannes Potgieter Ackerman (*3 Maart 1920, Ermelo ✝ 23 Maart 1988, Pretoria)
Kinders 4: Antoinette Johanna (Tiana) (*24 Maart 1952)
Karlien (* 24 Julie 1953)
Catharina Elisabeth (Lise) *30 Maart 1958
Pietra (*6 Junie 1960)
xx: Johanna Jacoba Maria Moolman (Joe) (*12 Mei 1906 – † 8 Augustus 2010, Strand)xx 1936Herman Hubert & Johanna (Moolman) van der Spuy se seun:Herman Hubert van der Spuy:*14 Julie 1942, George
Oupa, ouma en Hubert 1964
Oupa Hubert van der Spuy se woonhuis en besigheid
Zondagh
Langenhoven se goëlrympie in verband met Zondagh:
Piet Zondagh en sy dogter Griet Zondagh
Leer Hooghollands stadagh maar grondagh;
Hulle sê, vir ʼn oumens,
En nog meer vir ʼn vroumens,
Is Afrikaans glad te kort en bondagh.
1. Matthias Zondagh (1701–1750)
Matthias/ Mathes/Matthys Zondagh is die stamvader- ook as Sondagh, Sonntag, Sontag aangedui.
~25 September 1701, Wüstenwetzdorf, Thuringen, Duitsland
† 1750, Kaap
Ouers: Matthes Sonntag en Martha Huther ﹡ ongeveer 1670
Aankoms 29 Julie 1730, Kaap (VOC skip Gaasperdam) (Aankoms 22 April 1730?)
Beroep VOC soldaat indiensgeneem om by kasteel te werk as boukneg 1730-36. Vryurger 1736 Stellenbosch. Bestuur Rustenburg vir VOC. Klein plasie, Koelenhof. Koop 40 morg by Papegaaiberg
x Aletta (Aeltie) Olivier van Kaap (~ 26 Augustus 1695 – † 1758) x op 29 Julie 1736, Kaap NGK.
Haar ouers was Ockert Cornelisz Olivier en Aletta Verwey
Haar eerste huwelik was met Michiel Africanus Heyns (*1697 – † 21 Mei 1735) op 22 September 1720. 5 Heyns kinders
Slegs een Zondagh kind, Matthys, hieronder
2. Matthys Petrus Heyns Zondagh (1738–1801)
*19 Junie 1738 ~29 Junie 1738, Kaap NGK. Petrus Heyns was doopgetuie
† 1799 Avontuur, Belle-Vue Begraafplaas 1
x Dirkje Knoetzen (*5 Februarie 1748, Stellenbosch † 23 Augustus 1815, Swellendam)
x 28 April 1766, Stellenbosch NGK (20 Apr 1766 Swartland) x 28 Sep 1766 Swartland NGK
Minstens 10 kinders, insluitende Matthijs
In Oktober 1759 word Matthys as “opsigter” van die Koeberg-distrik aangestel. Hy het later die plaas De Riete Valley ( nou Uniondale) gehuur en op 29 April 1765 aansoek gedoen vir die plaas Avontuur
Papegaaiberg en 500 morg Moddergat, Swellendam
Dirkje het Knoetzeskraal, Swartland van haar pa geërf
3. Matthys Zondagh (1769–1836)
~ 15 Januarie 1769, Swartland
† 9 Julie 1836, Avontuur
x Adriana Johanna Ferreira (*6 Des 1780 ✝ 8 Aug 1869)
x 4 Maart 1798
Plaas Avontuur (1805): 600 morg – skape, koring
Veldkornet George 1815-20
4 kinders
4. Matthys Petrus Zondagh (1801–1872)
*7 Januarie 1801, Swellendam
† 15 April 1872, Mosselbaai
x Johanna Catharina Dannhuizen (*8 September 1808, Mosselbaai † 22 Junie 1876, Mosselbaai)
x 15 Mei 1825, Mosselbaai NGK
Handelaar en wolmakelaar- Eiendom Klein Brak handelspos. Rooikrans skaapplaas 500 morg
5. George Frederick Zondagh (1832–1889)
*29 Junie 1832, Mosselbaai
† 13 Januarie 1889, Oudtshoorn.
x Maria Magdalena Rautenbach (*1837, Oudtshoorn – † 1915, Oudtshoorn)
x 16 Mei 1855, Oudtshoorn NGK
Beroep- Volstruisboer- Plaas Veelgeluk
6. George Frederick Zondagh (1864–1944)
*25 Desember 1864, Oudtshoorn
† 1 Desember 1944, Uniondale.
x Antoinette Christina Ferreira (﹡ Oktober 1866, Oudtshoorn † 23 Januarie 1900, Uniondale)
x 12 Junie 1889, Oudtshoorn NGK
Boer op Zanddrift, Uniondale (erf plaas in 1890); 1200 morg- angora bokke
Kinders 4:
Antoinette Aletta ~12 November 1891
Marie Magdalena ~ 12 Junie 1892
Christina (Chrissie) ~ 8 Julie 1894, getroud met Boeta Johnson
Matthys Petrus ~ 10 September 1896
Getuies by Antoinette se doop: Petrus Johannes Zondagh (haar oom, pa se broer, seun van Matthys Petrus Zondagh) en Maria Magdalena Rautenbach (haar ouma, ma van Antoinette Ferreira)
7. Antoinette Aletta Zondagh (1891–1933) -Ouma
*10 September 1891, Uniondale
† 17 Maart 1933, Uniondale.
x Herman Hubert van der Spuy (*1 Junie 1889 † 23 November 1972)
x 1912, Uniondale NGK
Kinders 4:
Johannes Jacobus Steyn van der Spuy (*31 Mei 1915)
George Zondagh van der Spuy (﹡19 Mei 1918)
Antoinette van der Spuy (*15 Jul 1920)
Catharina Elisabeth van der Spuy (*18 Maart1922)